Watse soort chocolate is jy?

Hier is 'n quiz om te toets watse soort chocolate by jou persoonlikheid pas. Moenie te veel dink voordat jy antwoord nie, maar wees eerlik met jouself en geniet dit!

Die quizmaker-program wat ek gebruik, vereis dat ek minstens 150 karakters moet vol tik, so verskoon hierdie paragraaf wat eintlik geen doel het nie. :-)

Created by: Christo of Christo se grot
(your link here more info)
  1. As daar 'n padvark voor jou indraai sonder 'n flikkerlig, wat sal jy doen?
  2. As jy laat kom vir klas en jy moet 'n verskoning uitdink, watter een sal jy gebruik?
  3. Watter een van die volgende sal jy by 'n vreemde restaurant bestel?
  4. As jy besig is om koffie te maak en jy moet nog net die melk ingooi. Wat sal jy doen as die telefoon lui?
  5. Hoeveel flieks kyk jy per maand?
  6. Wat doen jy in jou vrye tyd?
  7. Watter kleur is jou tandeborsel?
  8. Watter van die volgende vakansies verkies jy?
  9. Hoe laat gaan slaap jy in die aande?
  10. Hou jy van chocolate?

Remember to rate this quiz on the next page!
Rating helps us to know which quizzes are good and which are bad.

What is GotoQuiz? A better kind of quiz site: no pop-ups, no registration requirements, just high-quality quizzes that you can create and share on your social network. Have a look around and see what we're about.