hi, i dont want anyone to think im pathetic but...
- Locked due to inactivity on Aug 4, '16 4:22pm
Thread Topic: hi, i dont want anyone to think im pathetic but...
-
Pheonix Newbieek haat hom. ek weet nie hoekom nie, ek doen net.
-
Ag dis okay. Maar ek hou meestal net van sy musiek. Ek hou nie baie van hom self nie.
-
hffsdgdskjdh
i spam XD -
Pheonix Newbiehi, im nice but can be a b---- when people piss me off. haha. yup, your spam, but in a good way absol.
ek het nooit van hom gehou nie, hy dink te veel van homself. -
XD hi. things to know bout me
im diffrent at night. by personality
im awsome and friendly
i luv rp -
Daar stem ek saam. Wie sou kon raai dat ons twee so vinnig vriende sou word?
Hey Absol. -
Pheonix Newbieja ek ook nie. dis so cool. gr7 farewell naarby. gaan jy.
hi absol, im pheonix but every 1 calls me momo. my name is Monique. -
Gaan ek wat?
-
Afskeid en 40 days? Ja.
-
Pheonix Newbieweet jy nie? die einde van die jaar daar is n dance vir die graad 7 classe om bye te se. miskien jou skool doen dit nie.
-
Ons doen dit nie. Al die graad 7 leerlinge gaan op 'n uitstappie.
-
Pheonix Newbieoo. ok. dis cool. ek het my rok en alles. soo, wat van hou jy?
-
Baie goed. Veral Mike.
-
Pheonix Newbiewie is Mike?
-
My boyfriend. Hy is hier op gtq. Hy bly in Canada.
This thread is locked, therefore no new posts can be made.




