hi, i dont want anyone to think im pathetic but...
- Locked due to inactivity on Aug 4, '16 4:22pm
Thread Topic: hi, i dont want anyone to think im pathetic but...
-
Pheonix Newbiehaha. hulle sal nie verstaan nie.
-
Yep. Hulle is hopeloos te streng.
-
Pheonix Newbieja. hulle weet ook nie, dat ek hou van black veil brides nie.
-
Ek is nie seker wat black veil brides is nie :P
-
Pheonix Newbiehulle is n heavy metal band.
-
Cool.
-
Pheonix Newbiejammer. ek moet gaan. ek sal more praaj. bye.
-
Bye. Jy moet more op wees!
-
Pheonix Newbietoemaar. ek kan praat nog.
-
Pheonix Newbietoemaar. ek kan noe praat
-
Yay! Hoekom moes jy gaan?
-
Pheonix Newbiemy pa het my geroep.
-
O. Wat dink jy van Justin Bieber?
-
Pheonix Newbiehoekom? hoe jy van hom?
-
Die laaste rukkie. En ek weet nie hoekom ek vra nie. Ek het van hom gehou, toe nie meer nie en nou weer.
This thread is locked, therefore no new posts can be made.


