Bianca.
- Locked due to inactivity on Aug 4, '16 4:23pm
Thread Topic: Bianca.
-
Ek weet ek is. Maar ek wil nie slaap nie.
-
Ek het aan die slaap geraak vir 'n halfuur. Plus ek het soort van 'anger issues' en ek is half en half 'mentally unstable' so ek is nie meer so baie moeg of honger nie.
-
Hoe is jy 'mentally unstable'?
-
Ek dink aan hoe om mense dood te maak en wie ek wil doodmaak en goed.
-
Ek ook. Waar is die probleem. almal dink so.
-
Maar oor my anger issues slaan ek mense en party keer probeer ek om my gedagtes 'n werklikheid te maak.
-
Juine. okay ja dis n birtjie arg. maar nogsteets, ons is ook diere. ons kry die "urge" om dinge dood te maak. Dit is baie normaal.
-
En wat van as jy drome het van al die mense wat jy ken. Vriende, familie, almal in een droom is en jy maak hulle almal dood?
-
DIT IS NORMAAAAAAAL. Juine, ek belowe. Dit is nie n so erg n ding nie.
-
Maar dit maak dat ek wonder van wat meer mense is as glorified murderers
-
Jy is nie n glorified murderer nie.
-
Dis al wat baie mense is. Veral politieke mense. Stoot pryse op dan kan mense nie meer kos bekostig nie en hulle gaan dood. Indirekte moord.
Ek gaan nou gaan slaap. Gaan tussen 6 en 9 op kom. -
oh wel.
ek ook. ek gaan nie more oggend op wees nie. nag -
Ek sien nou altyd moord raak, direk of nie.
Nag. Wanneer is jy weer op?
This thread is locked, therefore no new posts can be made.




