Mikro se bybelvasvra

Are you interested in taking a Quiz about Luke 9-24. It is not for the fainthearted and you should be well prepared before facing the challenge. But lucky for you there are a few options to choose from.

The Quiz you are about to do will certainly be challenging but for a person like you it could turn out to be a walk in the park. Get ready and make sure you read the questions carefully.

Created by: Hennie du Pisanie of Suidkerk
(your link here more info)
What is your age?
Under 18 Years Old
18 to 24 Years Old
25 to 30 Years Old
31 to 40 Years Old
41 to 50 Years Old
51 to 60 Years Old
Over 60 Years Old
What is your gender?
Male
Female
1. Hoe oud was Jairus se kind
9
11
15
12
2. Wie is die belangrikste
'n Kindjie
Jesus
Vader wat Hom gestuur het
Geringste onder julle
3. Kies een van die 3 dissipels wat Jesus na 'n berg toe geneem het om te gaan bid
Paulus
Jakobus
Mattheus
Petrus
Johannes
4. Jesus stuur sy disipels na 'n ...... dorpie maar word weggewys
Joodse
Samaritaanse
Griekse
5. Voltooi onthou dat ek julle soos ... tussen .... instuur
skape tussen wolwe
lammers tussen leeus
Skape tussen jakkalse
lammers tussen wolwe
6. In die verhaal van die man wat op reis was tussen Jerigo en Jerusalem. wie is die een wat sy naaste was.
Joodse Priester
'n Leviet
Die een wat aan hom medelye betoon het
Samaritaan
7. Watter Suster het gekies wat vir Jesus belangrik was?
Martha
Maria
8. As kinders vir hul vader 'n vis vra....hoeveel te meer sal julle hemelse Vader die ..... gee vir hulle wat Hom vra?
goeie
redding
Heilige Gees
9. Die koniging van .... sal in die oordeelsdag opstaan en hierdie geslag veroordeel
Egipte
Perse
Skeba
Nineve
10. Van die moord van Abel af tot met die moord van ...... wat tussen die altaar en die heiligdom vermoor is.
Simson
Absalom
Eli
Sagaria
11. Kyk na die ..... hulle het nie nodig om te plant of om te oes of om kos in skure te berg nie......
Mossies
Kraaie
Duiwe
12. Die .... van die hemel het nie gate in nie
sakke
wolke
skatte
beursie
13. Wie het 'n aantal mense laat doodmaak terwyl hul offers by die tempel gebring het
Herodus
Plius
Pilatus
14. 'n Vrou was met bose gees inmekaargetrek - hoeveel jaar
17
18
19
16
15. Vir wie het Jesus 'n jakkals genoem
Pilatus
Herodus
Herodus Antipas
16. Wat gee smaak aan Waarvoor kan mens sout genbruik wat laf geword het
Kos te maak
Pad te maak
Weg te maak
17. Hoeveel broers het die ryk man gehad?
5
3
2
1
18. Teen watter berg het Betfage en betanie gele
Horeb
Sinai
Olyf
19. Mesias is die seun van ..
die mens
die Here
Dawid
20. Here let op hier is twee....
swaarde
mense
tekens
21. Waaraan was Barrabas skuldig?
Oproer
Openbare geweld
Moord
Kaping

Remember to rate this quiz on the next page!
Rating helps us to know which quizzes are good and which are bad

Related Quizzes:

GoTo Quiz Superior Quiz Technology

Create a quiz on GotoQuiz. We are a better kind of quiz site, with no pop-up ads, no registration requirements, just high-quality quizzes. Hey MySpace users! You can create a quiz for MySpace, it's simple fun and free.

Sponsored Links

More Great Quizzes