Gospelchat Bybelvasvra

Baie dankie vir jou deelname aan Gospelchat se Bybelvasvra program. Die doel van die vasvra is nie om jou in 'n hoek te vra nie, maar om op 'n prettige wyse die Woord van die Here op te lees.

Het jy wat dit neem om die titel op te eis van Gospelchat Bybel genie? Wel neem deel en kyk of jy die regte antwoorde in die Bybel kan kry. Sterkte met jou tog.

Created by: Jeff of Gospelchat
(your link here more info)
What is your age?
Under 18 Years Old
18 to 24 Years Old
25 to 30 Years Old
31 to 40 Years Old
41 to 50 Years Old
51 to 60 Years Old
Over 60 Years Old
What is your gender?
Male
Female
1. Hoe lank het Noag aan die ark gebou?
120 jaar
50 jaar
100 jaar
2. Wie in die Bybel het 969 jaar oud geword?
Mutusalag
Metusalem
Miriam
3. Watter diere het die koningin van Skeba saamgebring toe sy Salomo besoek het?
Perde
Donkies
Kamele
4. Watter evangelie is deur 'n dokter geskryf?
Johannes
Lukas
Markus
5. Waarop het Johannes die Doper in die veld geleef?
Neute
Boomwortels
Sprinkane
6. Op watter dag het God die son en die maan geskape?
Vierde dag
Derde dag
Sesde dag
7. Wie was Adam se oudste seun?
Abel
Set
Kain
8. Hoe het Noag die ark waterdig gekry?
Met gom geplak
Met pik gesmeer
Plastiek gebruik
9. In watter Bybelboek lees ons die Saligsprekings?
Matteus
Openbaring
Hooglied
10. Wat het Jairus vir Jesus gevra?
Om sy dienskneg te genees
Om sy dogtertjie te genees
Om aansien te verkry

Remember to rate this quiz on the next page!
Rating helps us to know which quizzes are good and which are bad

Related Quizzes:

GoTo Quiz Superior Quiz Technology

Create a quiz on GotoQuiz. We are a better kind of quiz site, with no pop-up ads, no registration requirements, just high-quality quizzes. Hey MySpace users! You can create a quiz for MySpace, it's simple fun and free.

Would I Date You?

More Great Quizzes