Jaco Jacobs-boekvasvra

Jaco Jacobs is een van die bekendste kinder- en tienerboekskrywers in Suid-Afrika. Is jy 'n aanhanger van sy boeke? Probeer dan hierdie vasvra en vind uit hoe goed jy die skrywer ken.

Was jy mal oor die boek "Suurlemoen!"? Het die Grille&Goeters-reeks jou nagmerries gegee? Het jy jou slap gelag vir boeke soos "My ouma is 'n rock-ster"? Neem dan aan hierdie vasvra deel om te kyk hoe goed jy Jaco Jacobs se boeke ken!

Created by: Web Editor of Jaco Jacobs.co.za
(your link here more info)
  1. Watter van die volgende is NIE 'n boek deur Jaco Jacobs nie?
  2. Watter van die volgende is NIE 'n titel in die Grille&Goeters-reeks nie?
  3. Watter een van die volgende Jaco Jacobs-boeke gaan oor 'n meermin?
  4. Watter van die volgende boeke is 'n versameling rympies deur Jaco Jacobs?
  5. Voltooi: In die boek "Virus" verander mense in bloeddorstige ...
  6. Wat is die titel van die spookstorie-boek wat Jaco Jacobs saam met Fanie Viljoen en Franí§ois Bloemhof geskryf het?
  7. Vir watter boek het Jaco die CP Hoogenhouttoekenning asook die Alba Bouwerprys gewen?
  8. Behalwe vir swart en wit, wat is die enigste ander kleur binne-in die boek "Suurlemoen!"?
  9. Voltooi: Jaco Jacobs se grilstorie oor 'n aaklige narpop is ...
  10. Wat word in "Virus" gebruik om die storie te help vertel?

Remember to rate this quiz on the next page!
Rating helps us to know which quizzes are good and which are bad.

What is GotoQuiz? A better kind of quiz site: no pop-ups, no registration requirements, just high-quality quizzes that you can create and share on your social network. Have a look around and see what we're about.